SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.68 número1Food, nutrition and the Afrikaans housewife in Die Huisvrou, 1922-1945Programmes of frivolity on ice? Hockey, business, diasporic identity and apartheid in South Africa, 1936-1992 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

MELBER, Henning. 'We will not move' from the Old Location to Katutura: Forced Resettlement in Windhoek, South West Africa (1959-1968). Historia [online]. 2023, vol.68, n.1, pp.54-85. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2023/v68n1a3.

Die Windhoek Hooflokasie (nou die Ou Lokasie) was tot 1960 die grootste stedelike woongebied vir swart mense in Suidwes-Afrika/Namibië. Dit was naby die stadsentrum, wat dit vir inwoners maklik gemaak het om na hulle werkplekke te stap. Met die implementering van ruimtelike segregasie as gevolg van die apartheidsbeleid, is planne vir 'n nuwe dorp vanaf die begin van die 1950s voorgele. Teen die einde van die 1950s was nuwe woonstelle gereed in Katutura, ver van die stad. Inwoners van die lokasie het geweier om hul woonplekke (wat hul eiendom was) te verlaat en nuwe huise in Katutura te huur. Hul protes het op 10 Desember 1959 tot 'n bloedbad gelei. In 1960 het Katutura amptelik die Hooflokasie vervang, en sedertdien het dit uitgebrei. Hierdie bydrae fokus op die verwikkelinge wat tot hervestiging gelei het. Daar is gebruik gemaak van dokumente in die Namibiese Nasionale Argief en die Basler Afrika Bibliographien. Daar word veral gefokus op die rol van die Native Advisory Board, die administratiewe departemente vir inboorlingsake en die Windhoek Munisipaliteit. Dit dra by tot 'n sosiale geskiedenis wat tot dusver ver nog nie deel van die openbare domein is nie.

Palabras clave : Windhoek Hooflokasie; Windhoek Ou Lokasie; Windhoek Munisipaliteit; hervestiging; 10 Desember slagting; Katutura; Native Advisory Board.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons