SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.65 issue1Food, nutrition and the Afrikaans housewife in Die Huisvrou, 1922-1945Programmes of frivolity on ice? Hockey, business, diasporic identity and apartheid in South Africa, 1936-1992 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

NKOSI, Phumla Innocent; DEVEY, Richard  and  WAETJEN, Thembisa. Cannabis policing in mid-twentieth century South Africa. Historia [online]. 2020, vol.65, n.1, pp.61-86. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2020/v65n1a4.

Cannabis is sedert 1922 as 'n "gevaarlike dwelmiddel" in Suid-Afrika beheer. Teen die middel van die eeu het die Verenigde Nasies vermeld dat die Suid-Afrikaanse beslagleggings op cannabis verantwoordelik was vir meer as die helfte van die wereld se jaarlikse totaal. Hierdie artikel skets die hooftendense van die Suid-Afrikaanse polisiëring van cannabis vanaf die laat 1920's tot 1970. Dit maak gebruik van kwantitatiewe data afkomstig van historiese polisiestukke ten einde die impak na te gaan van 'n verandering - 'n fokus op besit na die doelgerigte teiken van voorsiening - in die polisie se strategie wat gevolg het op die aanbevelings van 'n regeringsverslag in 1952. Die analise wys op die impak wat hierdie beleidsverandering, naas ander faktore, gehad het op arrestasies en die hoeveelhede cannabis wat gekonfiskeer is, volgens afdeling en distrik. Ons situeer die statistiese bevindinge in die Suid-Afrikaanse politieke landskap.

Keywords : Cannabis; dagga; dwelmbeheer; rasseskeiding; polisiëring; Suid-Afrika.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License