SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.65 número1Food, nutrition and the Afrikaans housewife in Die Huisvrou, 1922-1945 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

KUMALO, Vusumuzi R.. Struggles for African independent education and land rights on the Rand and the significance of the Tsewu court case, 1903-1905: A new analysis. Historia [online]. 2020, vol.65, n.1, pp.14-37. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2020/v65n1a2.

Die jare 1886-1910 in suider-Afrika kan waarskynlik beskou word as 'n tydperk van belangrike mylpaalgebeure wat die geskiedenis van die streek op 'n dramatiese wyse beïnvloed het. In hierdie tydperk het akademici die stadsgeskiedenis en rassepolitiek van Johannesburg begin dokumenteer. Wat egter soms die oog en historíese debat ontgaan, is die verband tussen die inperking van Afrikane se reg op grondbesit, en die stryd om 'n selfstandige onderwysbestel vir swart Suid-Afrikaners in te stel. Plaaslik was hierdie stryd te verbind met 'n ontevredenheid oor administratiewe mislukkings op munisipale vlak. Sake soos sanitasie, grondregte, eiendomsbeveiliging en gebrekkige vooruitsigte vir sosio-ekonomiese bevordering het hierdie ontevredenheid versterk. 'n Herbeoordeling van die regsgeding in 1905, geïnspireer deur eerwaarde Edward Tsewu, vorm die basis vir 'n herbesinning van die verband tussen die stryd om eiendomsreg deur swart bewoners van Suid-Afrika, en die stryd vir 'n selfstandige sendingonderwys.

Palabras clave : Grondbesit; opvoedkunde; onafhanklike kerke; Suid-Afrika; Edward Tsewu.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons