SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

NCUBE, Glen. Robert A. Askins and healthcare reform in interwar colonial Zimbabwe: The influence of British and trans-territorial colonial models. Historia [online]. 2018, vol.63, n.2, pp.62-92. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2018/v63n2a4.

Beduidende hervormings in die nasionale gesondheidsisteme het gedurende die tussenoorlogse periode regoor kolonies in Afrika plaasgevind. Hierdie hervormings is gedryf deur vinnig-veranderende opvattings oor koloniale regering, openbare gesondheid en die mediese wetenskap, asook die onderskeie metodes en noodsaaklikhede van versorging. Alhoewel geïnspireer deur plaaslike koloniale sake, word konneksies tussen hierdie skemas en ander metropolitaanse en trans-imperiale modelle toenemend ontbloot; met meer en meer historici wat die komplekse internasionale geskiedenisse van interverweefde modelle beklemtoon. Hierdie artikel dra by tot hierdie ontwikkelende navorsingsveld deur die onthulling van 'n nuwe gevallestudie, koloniale Zimbabwe se mediese eenheidskemas, 'n landelike distriksgesondheidskema wat in 1930 geformuleer is deur Robert A. Askins, die koloniale gesondheidsdirekteur en voormalige gesondheidsbeampte van Bristol. Hierdie gevallestudie word gebruik om die maniere waarop plaaslike gesondheidsbeleide ontwikkel het in kontekste van verstrengeling en die oordrag van idees binne en oor kolonies en ryke. Nietemin, individuele koloniale agente en hul departemente was verantwoordelik vir die sametrekking van al die verskillende idees en modelle in samehangende nasionale koloniale beleide wat die Afrika samelewing beide gemoderniseer en onderwerp het.

Keywords : gesondheidsorghervorming; koloniale Zimbabwe; Britse ryk; imperial modelle; Askins; mediese eenhede.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License