SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

CHETTY, Suryakanthie. David Draper: The making of a South African geologist. Historia [online]. 2018, vol.63, n.2, pp.17-39. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2018/v63n2a2.

David Draper was 'n Suid-Afrikaanse geoloog en 'n sleutelfiguur in die professionalisering van geologie in die laat-negentiende en twintigste eeue. Sy biografie is 'n aanduiding van die belang van geologie in Suid-Afrika se politiese, ekonomiese en sosiale geskiedenis. Hierdie artikel gaan Draper se lewe na, van die mid-negentiende eeu tot die ontdekking van minerale en die Suid-Afrikaanse Oorlog in die vroeg-twintigste eeu. Dit gebruik Draper se figuur om die kompleksiteite en spannings in die skepping van 'n Suid-Afrikaanse identiteit, wat sigself 'n refleksie is van die politiese en ideologiese stryd van die wordende nasie, te demonstreer. Dit argumenteer verder dat die geskiedenis van geologie nie geskei kan word van die geskiedenis van die land nie, aangesien dit die prosesse van koloniale dominasie, konflik en, uiteindelik, die skepping van 'n onafhanklike staat weerspiëel.

Keywords : David Draper; geologie; wetenskap; 1820-setlaars; Suid-Afrikaanse Oorlog; Geologiese Vereniging van Suidelike Afrika; imperiale geskiedenis; Molengraaff.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License