SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 issue1Trickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communitiesComparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

MASOLA, Athambile. "Bantu women on the move": Black women and the politics of mobility in The Bantu World. Historia [online]. 2018, vol.63, n.1, pp.93-111. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2018/v63n1a5.

Die jare tussen die twee wereldoorloë in Suid-Afrika word meestal bestudeer as die tydperk waartydens Afrikanasionalisme en -weerstand ontwikkel het. Studies van hierdie tydperk het tot nou toe meestal gefokus op die werk van prominente (meerendeels manlike) intellektuele Afrikane; die rol wat vroue gespeel het, word sedert die 1980's 'n ernstiger fokusarea. In haar boek, A World of their Own: A History of South African Women's Education (2013) ondersoek Meghan Healy-Clancy die rol wat opvoeding vanaf die 1800's vir swart vroue gespeel het, om swart vrouens van die laat-negentiende en vroeë twintigste eeue te bestudeer. Haar boek opper vrae omtrent die minder openbare aard van swart vroue se lewens, soos familie, die huwelik en opvoeding. Hierdie artikel bestudeer swart vroue se mobiliteit na aanleiding van artikels uit The Bantu World van 1935. Beweeglikheid word hier verstaan as 'n hoogs politieke uitdrukking van beweging, wat ook deel is van die alledaagse. Die analise van hierdie artikels pleit vir 'n meer ingewikkelde begrip van swart vroue se lewens, wat verder gaan as die narratief van onderworpe vroue sonder toegang tot mobiliteit, vryheid en mag.

Keywords : Afrika-moderniteit; beweeglikheid; swart vroue; koloniale opvoedkunde.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License