Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Historia
versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X
Resumen
LAW, Kate. "A hysterical spinster of mature age": Some reflections on recent biographies of Emily Hobhouse. Historia [online]. 2017, vol.62, n.2, pp.130-139. ISSN 2309-8392. http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2017/v62n2a7.
Die eerste (outo)biografie van Emily Hobhouse, die heldin van die Afrikaners, is ʼn skamele drie jaar na haar dood in 1929 gepubliseer. Talle soortgelyke publikasies het sedertdien verskyn en in die laaste sowat drie jaar was daar ʼn opmerklike toename in populêre vertellings van Hobhouse se lewe en werk. Hierdie besprekingsartikel bied ʼn blik op drie van die jongste biografieë, geskryf deur Robert Eales, Elsabe Brits en Jennifer Hobhouse Balme, terwyl dit ook haar rol in die Suid-Afrikaanse Oorlog en haar idees oor pasifisme, oorlog en politiek opnuut ondersoek.
Palabras clave : Emily Hobhouse; Suid-Afrikaanse Oorlog; filantropie; Eerste Wêreldoorlog; Tibbie Steyn; Jan Smuts.