SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.62 issue1White farmers and African labourers in the pre-industrial TransvaalTrickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communities author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

ROMMELSPACHER, Amy. "Let Mrs Mafekeng stay": An evaluation of the Paarl riots of 1959. Historia [online]. 2017, vol.62, n.1, pp.48-72. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2017/v62n1a3.

In Suid-Afrikaanse historiese navorsing, is die Paarl onluste van 9-10 November 1959 vlugtig gesien as 'n episode gesentreer rondom Elizabeth Mafekeng, 'n vakbond-aktivis van die 1940's en 1950's. Met nadere ondersoek, het die meeste van die deelnemers, Kleurling mense, vir veelsydige redes in die gebeurtenisse betrokke geraak. Dit begin om dus te bevraagteken of die verbanning van Mafekeng alleen hulle na die onluste getrek het. Die Cape Times, Cape Argus, New Age, Die Burger en Paarl Post koerante is vir inligting oor die onluste ondersoek. Die Paarl-landdroshof Kriminele Rekords verskaf insig in die aard van die onrus, terwyl sekondêre literatuur, met betrekking tot die Kleurlingbevolking ook bestudeer is. Die basis van die betrokkenheid van plaaslike inwoners in die gebeure is gevind om van 'n gedeelde aard te gewees het. Hul deelname kon nie vasgepen wees aan een persoon of 'n enkele oorsaak nie. In plaas daarvan, gee 'n uitbeelding en ondersoek van die volle rekening van die gebeure tekens van drie hoofgroepe, wat geïdentifiseer kan word binne hul kollektiewe liggaam. Daar was diegene wat aktief betrokke was; diegene wat hulself doelbewus geskei het van die gebeurtenisse; en diegene wie se deelname nie polities gemotiveer gelyk het nie. Die gebeure blyk meer kompleks as wat dit onthou is.

Keywords : Elizabeth Mafekeng; Paarl; protes; African National Congress (ANC); apartheid.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License