SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.62 issue1White farmers and African labourers in the pre-industrial Transvaal author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

OBERHOLZER, Liza-Mari. Free burgher women in the eighteenth century and the quest for status. Historia [online]. 2017, vol.62, n.1, pp.1-18. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2017/v62n1a1.

Namate die burgherlike bevolking aan die Kaap van Goeie Hoop in die loop van die agtiende eeu ontwikkel het, het identiteit en status toenemend belangrik geraak. Materiële kultuur, en veral die gebruik van persoonlike versiering, was 'n prominente wyse om sosiale posisies en status uit te beeld. Hierdie artikel verken die rol van burger vroue binne Kaaps-Hollandse samelewing, en demonstreer hoe hierdie groep klere as merkers van onderskeiding gebruik het om hul sosiale posisie aan te dui. Deur die gebruik van voorwerpe soos klere het vryburger vroue daarin geslaag om 'n verbintenis met 'n bepaalde status groep te skep, en het sodoende hul eie sosiale posisie beklemtoon en selfs verhoog. Interaksie met die hoër range van die samelewing was veral belangrik vir die groep nouveaux riche burgers wat begin het om ondertrou met die amptelike VOC elite. Hierdie artikel voer aan dat burger vroue klere en persoonlike versiering as 'n middel gebruik het om hul status en sosiale belangrikheid te beklemtoon en selfs te laat toeneem binne die koloniale samelewing.

Keywords : Opsigtelike verbruik; burgervroue; status; materiële kultuur; Kaap de Goede Hoop; VOC; geslag.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License