SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.61 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

JOSHUA, Stephen Muoki  and  KAPINDE, Stephen Asol. "Pulpit power" and the unrelenting voice of Archbishop David Gitari in the democratisation of Kenya, 1986 to 1991. Historia [online]. 2016, vol.61, n.2, pp.79-100. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2016/v61n2a4.

Hierdie artikel ontleed die rol van preekstoel-prediking in die stryd om 'n veelparty-demokrasie in Kenia te laat herleef. Daar word aangevoer dat, deur "die mag van die preekstoel", sommige geestelikes, vernaam David Gitari, Alexander Muge, Henry Okullu en Timothy Njoya, as individuele aktiviste 'n proses van verandering teweeggebring het in 'n tyd waarin die staat vir alle praktiese doeleindes daarin geslaag het om stemme wat op politieke verandering aangedring het, stil te maak. Daarop word 'n kroniek van David Gitari se preke gegee om sodoende te wys hoe sy politieke preke 'n kuituur van verset in die land aangewakker het, en die sogenaamde "tweede bevryding" in Kenia ingelui het. Die artikel steun op argivale bronne en korrespondensie, sowel as 'n aantal diepgaande onderhoude.

Keywords : David Gitari; geestelikes; Daniel arap Moi; politieke preke; demokrasie in Kenia; aktivisme; Anglikaanse Kerk.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License