SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

VAN WYK, Jo-Ansie. Nuclear terrorism in Africa: The ANC's Operation Mac and the attack on the Koeberg Nuclear Power Station in South Africa. Historia [online]. 2015, vol.60, n.2, pp.51-67. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2015/V60N2A3.

Vier ontploffings het in Desember 1982 by die enigste kernkragstasie in Afrika, die Koebergkernkragstasie, plaasgevind. Indien die kernkragstasie operasioneel was, sou die radioaktiewe materiaal daarvan 'n groot bevolkte gebied rondom Kaapstad affekteer. The verbanne en verklaarde terroriste organisasie, die African National Congress (ANC), 'n Moskou-kliënt, het verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval, wat ten doel was om die veiligheid van blanke Suid-Afrika te bedreig. Die ANC het die propagandastryd in hierdie geval gewen en het die Suid-Afrikaanse regering 'n vernederende politieke en ekonomiese nekslag toegedien. Die artikel dui aan dat die aanval op Koeberg deel was van 'n nuwe fase in die ANC se bevrydingstryd teen apartheid - 'n fase waarin die organisasie met behulp van kleiner operasionele eenhede hoofsaaklik staatsbeheerde energie-installasies aangeval het. Die aanval op Koeberg dien as 'n voorbeeld van die ANC se opposie teen die land se ontwikkeling en instandhouding van 'n kernwapenprogram en kernwapens tydens Suid-Afrika se internasionale afsondering en vermoede van die kernwapenprogram.

Keywords : Suid-Afrika; ANC; gewapende stryd; Umkhonto we Sizwe; Koebergkernkragstentrale; kernterrorisme; Rodney Wilkinson; Aboobaker Ismail; Africa Hinterland; Dolphin Unit; Operation Mac.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License