SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue1Trickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communitiesComparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

WHELAN, Debbie. eMatsheni: The central beer hall as social and municipal infrastructure in twentieth century Pietermaritzburg. Historia [online]. 2015, vol.60, n.1, pp.75-91. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n1a5.

Suid-Afrikaanse stede het gaandeweg ontwikkel deur die toevoeging van nuwe stedelike infrastrukture wat hul werksaamhede in die stads-omgewing ondersteun het dikwels deur ad hoc besluitneming met gevolglike publieke reaksie. Wetgewende opdragte het nou en dan gely tot daadwerklike protes aksie in besonder die implementering van vroêre weergawes van die Wet op Groeps Gebiede. Die Pietermaritzburg munisipale bestuurders was verdeeld in die vroeë jare van die twintigste eeu oor die noodsaakliheid om voorsiening te maak vir akkommodasie van swart arbeid in die stad en tegelykertyd die toepassing van wetgewing wat dit beperk het. Om die werkers te akkommodeer, was die sleutel element van die Durban-sisteem terwyl die geoorloofde verbruik van Afrika-bier voorsiening gemaak het vir noodsaakliheid munisipale inkomste. Die betrokke geboue vorm dus 'n belangrike aspek van die stedelike infrastruktuur. Die oorspronlike sentraal biersaal was naby die stadsaal en ander belangrike munisipale en burgerlike sentrums. In die vroeë dertiger jare was dit geoormerk vir sluiting en vir herontwikkeling in 'n gedeelte van die stad waar gemeenskappe, meestal van gemengde en Indier oorsprong woonagtig was, hewig protes aangeteken het teen die ontwikkeking daarvan. Hierdie artikel bespreek bogenoemde gebeure, die deelname van die publieke protes aksie en die ontwikkeling van die biersaal op die buiterand van die stad as die kern van Afrika-gesentreerde ontwikkeling. Ter afsluitung sal die artikel komentaar lewer op huidige strukture in Pietermaritzburg en die potentiaal daarvan op toekomstige sinvolle ontwikkeling.

Keywords : biersale; munisipale geboue; Durban-sisteem; Pietermaritzburg.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License