SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

HUGHES, Heather. Keynote address delivered at the Biennial Conference (History Wars, Wars in History & other Southern African Histories) of the Historical Association of South Africa conference, Durban, 26-28 June 2014 , University of KwaZulu-Natal, 26-28 June 2014. African encounters with the sea: Durban and beyond. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.355-368. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel bied 'n oorsig aan van die verhouding tussen dít wat tans die kus van KwaZulu-Natal uitmaak en die Indiese Oseaan. Dit geskied vanuit die perspektief van wat as 'n "amfibiese" geskiedenis van land-en-seeverhoudinge bekend staan. Twee benaderings tot die studie van die Indiese Oseaan word gevolg - een meer gefokus op die politiek, ekonomie en tegnologie, en die ander op subjektiwiteite en kulturele uitruiling - om aan te toon hoe die posisie van suid-oos Afrika in die Indiese Oseaan verbeelding varieer na aanleiding van die perspektief wat aangelê word. Daarna eksamineer die artikel die historiese bewyse rakende die verhouding tot die oseaan van dié wat langs die kus gewoon en gewerk het. Die fokus is grootliks op die hawe van Durban. Ten slotte word die verwantskappe tussen die land en dié wat die see in is, of hul seevaarders of passasiers was, ondersoek. Die gevolgtrekking is dat daar nog baie oor is om ontdek te word van hierdie deel van die kuslyn van die Indiese Oseaan, mits ons die regte vrae stel.

Keywords : Indiese oseaan; Durbanse Hawe; Durbanse strand; vestiging van Natal; slawerny.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License