SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

HARRIS, Karen L.. Presidential address delivered at the Biennial Conference (History Wars, Wars in History & other Southern African Histories) of the Historical Association of South Africa conference, Durban, 26-28 June 2014 , University of KwaZulu-Natal, 26-28 June 2014. Warring societies? Towards a community of historians HASA and SAHS (1956-2014). Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.344-354. ISSN 2309-8392.

Hierdie voorlegging wil graag die geskiedenis van die twee voorste historiese verenigings in Suid-Afrika nagaan: die Historiese Genootskap van Suid-Afrika (HGSA) en die Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging (SAHV). Gestig as twee afsonderlike organisasies net na die middel van die twintigste eeu, het hulle historici met bepaalde verskillende - indien nie blykbaar teenstrydige -ideologiese gesindhede verteenwoordig. Hierdie artikel het ten doel om uit te pak hoe hierdie aanvanklike polarisasie geleidelik verander en uiteindelik konvergeer het. Aansluitend by die werk van Karl Dietrich Erdmann en dié van Robert Townsend kyk dit ook kortliks na die "gleufies, debatte, en smee van bande onder geskiedkundiges" sowel as die bestaande skeiding binne die dissipline, en plaas dus die plaaslike ontwikkelings binne die konteks van die breër globale historiese gilde.

Palavras-chave : Suid-Afrikaanse historiese organisasies; Historiese Genootskap van Suid-Afrika; Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging; Suider-Afrikaanse Historiese Vereniging; Historia; Suid-Afrikaanse Historiese Joernaal.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons