SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

NGIDI, Mphumeleli. Inter-race soccer and the 1960 riots in Durban, South Africa. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.326-343. ISSN 2309-8392.

Gedurende die 1950s het eksperimente in "veel-rassige" sokker plaasgevind. Rasgebaseerde swart, Indier en gekleurde spanne het op provinsiale en nasionale vlak teen mekaar gespeel. Sportamptenare het gevoel dat dit 'n positiewe ontwikkeling was, en dat rasseskeidings deurbreek is. In die loop van die dekade het veldtogte van verset en die hofsaak van hoogveraad (Treason Trial, 19561961) egter politieke bewussyn aangewakker. Talle aktiviste het standpunt ingeneem op die saamstel van spanne op 'n rassebasis en was oortuig dat rassebewussyn so aangewakker word. Die vrese van die kritici van veelrasigge sokker is bewaarheid toe onluste uitgebreek het gedurende 'n sokkerwedstryd tussen twee spanne, die Suid-Afrikaanse Indiese XI en die Suid-Afrikaanse swart XI by Curries Fountain, Durban, op 31 Julie 1960. Hierdie artikel bespreek die daarstelling van veelrassige toernooie, die onluste en die nadraai van die onluste. 'n Belangrike argument is dat die onluste 'n belangrike rol in die totstandkoming van nie-rassige sokker in Suid-Afrika gedurende die 1960s.

Palavras-chave : Sport en politiek; inter-ras voetbal; Juli3 1960 opstande; nierassige sokker; Suid-Afrikaanse Voetbal Assosiasie (SAFA).

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons