SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue2Moving with the times in search of permanence: the digitization of "liberation struggle" archives in southern AfricaThe role of the South African business community regarding political mobilisation in the run-up to a new South Africa, 1980-1992 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

STAPLETON, Tim. Bush tracking and warfare in late twentieth-century east and southern Africa. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.229-251. ISSN 2309-8392.

Tydens die guerrilla-oorloë in die dekoloniseringsera wat in Oos- en Suidelike Afrika geveg is, was opsporing 'n belangrike vaardigheid wat aangedryf is deu staatsekuritietsmagte in hul soeke na ontwykende insurgente wat self ook probeei het om te voorkom dat hulle opgespoor word. In die vyftigerjare van die vorige eei het staatswildbewaarders van Kenia 'n sentrale rol vervul ten opsigte van die werwing van vaardige inheemse opspoorders deur n opsporingskool tot stand te bring waar Britse troepe geleer is hoe om toesig te hou oor Afrika-spoorsnyers er die taktiese konsep van gespesialiseerde klein eenhede genaamd Tracke, Combat Teams wat in Forest Operating Companies ingedeel is, te ontwikkel Hoewel die Rhodesiese magte in die laat-1960's beduidende sukses behaal he met die teeninsurgensie-opsporing in die ylbevolkte Zambezie-vallei, en n opspoorder-opleidingsprogram ontwikkel het wat voorkeur gegee het aan lede van die wit minderheid en helikopters gebruik het om n voorsprong op hul prooi te kry het die verskuiwing van die oorlog na die digter bevolkte ooste in die 1970's en die insurgente se toepassing van teenopsporingstegnieke gelei tot n afname in die doeltreffendheid van Rhodesiese gevegsopsporing. In Suidwes-Afrika het die kombinasie van semi-oop terrein en beskikbare tegnologie die Suid-Afrikaanse sekuriteitsmag-opsporing, in die laat-sewentiger- en laat-tagtigerjare van die twintigste eeu grootliks bevorder, wat opspoorders uit die Ovambo-meerderheid my-weerstandige oorland-voertuie vir beter mobiliteit en noue samewerking me vliegmasjiene ingespan het - alles dinge wat insurgente probeer teëwerk het me behulp van hoogs verbeeldingryke teenopsporingsmetodes.

Keywords : Opsporing; Oorlog; Teen-insurgensie; Dekolonisasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License