Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
Historia
versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X
Resumo
RABE, Lizette. Reflections on writing about writing media history, or, the mapping of certain paradigms and certain philosophies in researching a media historiographical project. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.10-27. ISSN 2309-8392.
Gekonfronteer met 'n omvangryke mediahistoriografiese navorsingsprojek, beide in tydperk en onderwerp, watter benaderings kies die navorser om te verseker die eind resultaat is 'n relatiewe "ware weergawe" van 'n gegewe "verlede werklikheid"? Watter paradigmas moet eers ondersoek word voordat op so 'n reis vertrek word sodat die ondersoek gefokus en en route bly, om nie as 't ware te verdwaal nie te midde van byna eindelose data, bronne, benaderings, prosesse, filosofieë en teorieë? Hierdie artikel probeer besin oor die skryf van mediageskiedenis deur verskeie relevante paradigmas en filosofieë te besoek in 'n poging om 'n toepaslike benadering, 'n organiserende beginsel, of "padkaart", binne die geskiedenis/ historiografie, spesifiek mediageskiedenis/ mediahistoriografie, te vind, in 'n poging om 'n geskiedenis van 'n Suid-Afrikaanse mediamaatskappy, die onderwerp van die studie, te konstrueer.
Palavras-chave : Geskiedenis; historiografie; joernalistiek en joernalistiek-geskiedenis; media en mediageskiedenis; teoretiese benaderings tot navorsing.