SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue1Trickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communitiesComparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

JOSHUA, Stephen Muoki. "Vetel my waar ek 'n kondoom kan kry!" Katolieke VIGS diskoerse in Suid-Afrika tydens die 1990s. Historia [online]. 2014, vol.59, n.1, pp.72-87. ISSN 2309-8392.

Verbeel jou dat 'n selibate priester probeer praat oor seks en VIGS en die gehoor is 'n gemeente waarvan die lede grootliks vroue is! Dit is uiteraard uitdagend en vernederend. Dit is die situasie wat die meeste Katolieke leke, gelowiges en die hierargie mee moes omgaan in Suid-Afrika in die 1990s. Hierde artikel poog om argivale en orale bronne, versamel tussen 2007 en 2010, te gebruik om te analiseer hoe die Katolieke Kerk oor HIV en VIGS gepraat het en hoe hierdie diskoerse die Suid-Afrikaanse gemeenskap tydens die tydperk beinvloed het. Ek argumenteer dat hoewel die kerk se uitsprake oor VIGS, kondome, seks en seksualiteit tydens die periode passief, openlik verdedigend en soms teenstrydig was, was dit wat die kerk gesê het hoe dit gesê is wat meer as enige iets anders wat kontroversies geskep het.

Keywords : HIV en VIGS; Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie; kondome; kerk geskiedenis; seks onderrig.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License