SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue1The Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind themThe fork in the road? British reactions to the election of an apartheid government in South Africa, May 1948 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

MVENENE, Jongikhaya. 'n Sosiale en eknonomiese geskiedenis van die Afrikane van Gcalekaland, 1830-1913. Historia [online]. 2014, vol.59, n.1, pp.38-58. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel ondersoek die geskiedenis van die Gcalekaland se mense vanaf die negentiende eeu tot die vroeër deel van die twintigste eeu. Die fokus val op die faktore wat tot kruipend armoede en die onderdanigheid van die Gcaleka koningryk deur die koloniale regering gelei het, soos die sosiale en ekonomiese gevolge van die oorloë van onteining; die tussenkoms van die koloniale regering en die sendelinge in die verwantskap tussen amaGcaleka en amaMfengu; die runderpes van 1896-97; die Suid-Afrikaanse Oorlog van 1899-1902; en die "Wet of Naturellegrond" van 1913. Hierdie faktore het tot die ondergand van die Huis van Gcaleka bygedra.

Keywords : AmaGcaleka; amaMfengu; Nciba-rivier; Mbhashe-rivier; rinderpes; volslae armoede.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License