SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue1J.H. Hofmeyr and the Afrikaner Bond: A challenge to William Milton's "Englishness" and the advance of the "coloured" cricketerA social and economic history of the African people of Gcalekaland, 1830-1913 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Historia

On-line version ISSN 2309-8392

Abstract

VAHED, Goolam. Die formele opvoedings reis van Cassim Dangor, 1963-1985: Refleksies rakende opvoedings uitdagings in apartheid Suid-Afrika. Historia [online]. 2014, vol.59, n.1, pp. 38-58. ISSN 2309-8392.

Die meeste studente wat die Universiteits Kollege, Durban, wat in 1961 geskep is, bygewoon het was pioniers op twee belangrike wyses: hulle was die eerstes wat aan 'n universiteit wat eksklusief vir Indiërs geskep gestudeer het en hulle was ook die eerste geslag universiteits studente. Beide die scenarios het uitdagings geoffer. Die artikel fokus op die ervaringe van die Transvaals gebore Cassim Dangor wie, as 'n Indier, vele beperkende apartheids wetgewings beleef het in sy strewe na tersiêre onderwys. Hoewel apartheid gereeld voorgehou word as 'n totaliserênde instelling, en ongeag die feit dat sommige stories esoteries, eensydig en onverteenwoordigend kan wees, laat 'n lewensgeskiedenis metodologie 'n eksaminering toe van hoe enkelinge apartheid ervaar het, hul daardeur beinvloed is, hoe hulle probeer sin maak het van die stelsel en hoe hulle hul plek daarin gesoek het. Die artikel karteer oof die ontwikkeling van Farmasie as 'n vakgebied aan die universiteit.

Keywords : Salisbury Eiland; Universiteit of Durban-Westville; Aptekerswese (as 'n akademiese veld).

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License