SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

JANSEN VAN RENSBURG, N.S. (Fanie). A struggle for tenure by the "servant class" of Potchefstroom: A study in structural violence. Historia [online]. 2013, vol.58, n.2, pp.70-90. ISSN 2309-8392.

Die "dienskneg-klas" in Potchefstroom het vir onderbroke tye 'n stryd gevoer om 'n mate van sekuriteit vir die gebruik of selfs net die besetting van dorpsgrond. Eers was hulle slegs aangewese op die goeie guns van hulle meesters, daarna het hulle reg in die lokasie op die oog af verbeter, om net daarna deel te hê aan die lot van alle inwoners van lokasies onder aanvanklike Britse beheer na 1903. Alhoewel hulle hul wit meesters vanuit die Oos-Kaap vergesel het, is hulle nooit as burgers gereken van die republieke wat in die binneland tot stand sou kom nie, en waardeur hulle ' reg tot dorpsgrond kon bekom nie. Daarom het hulle saam met hul meesters op burgerreg-erwe gewoon tot in 1888, toe 'n lokasie vir hulle tot stand gebring is binne 'n alternatiewe stelsel wat hulle gemeen het aan hulle 'n basis vir bedinging gegee het. Die omstredenheid met betrekking tot die omstandighede waaronder die lokasie gestig is, en wat hulle as reverdiging vir hulle verwagtings beskou het, en die latere teenoorstaande eise, het die aanwysing genoodsaak van die Feetham-kommisie in 1905 en die Armstrong-kommissie in 1907. Hierdie artikel hanteer 'n vroëe en betekenisvolle geval van die weerstand van die "dienskneg-klas" in suider-Afrika teen ' oorkoepelende en kras sosiale en regstruktuur waarin die legitimiteit tot die gebruik van stedelike grond uitgesluit was.

Palabras clave : Potchefstroom; naturelle-lokasie; grondstryd; township; eiendomsreg; Feetham-kommissie; Armstrong-kommissie; Zuid-Afrikaansche Republiek.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons