SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 issue1Life on the fringes: the role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering teachers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

FOURIE, Deon  and  WHITTLE, Marius. Where fact and memory meet: The amateur historian's contribution to military history. Historia [online]. 2013, vol.58, n.1, pp.143-166. ISSN 2309-8392.

Die krygsgeskiedenis geniet 'n aanhang wat ander geskiedkundiges mag verbaas. Amateur geskiedkundiges en lesers het dikwels die militêre lewe ervaar en emosioneel daartoe verbind geraak op 'n wyse vreemd vir geskiedenislesers. Die amateur geskiedskrywers se oppervlakkige skryfstyl laat burgerlike en militêre lesers toe om oorlogvoering middelik te ervaar. Die amateurs glo dat daar net een ongekwalifiseerde geskiedenis bestaan, kontroleer selde bewyse of alternatiewe vertolkings. Hul vergeet dat die geheue onbetroubaar raak, dat die slagveld verward is, dat die soldaat net 'n fragment van die geveg ervaar en dat die geskiedenis nie terwille van vriendskap aangepas mag word nie. Professionele militêre geskiedskrywing is nog altyd in Suid-Afrika verwaarloos. Selde het beroepsoffisiere herinneringe of beskrywings van oorlog op skrif gestel. Amateurskrywers het die veld oorheers, veral joernaliste wat hoofsaaklik regimentsgeskiedenise geskryf het. Die jonger geslag geslag wat militêre diens verrig het, het egter al talle boeke geskryf, 'n aantal deur manskappe. Hulle tydsgenote, die veterane van MK en APLA het ook al hoe meer oor hulle militêre ervaringe begin skryf. Digitale uitgwery het die produksie van Suid-Afrikaanse amateur militêre geskiedenis dramatises beïnvloed.

Keywords : Amateur geskiedkundige; slagveldargeologie; Grensoorlog; professionele geskiedkundige; krygsgeskiedenis.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License