SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 issue1Comparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920Life on the fringes: the role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering teachers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

MCCRACKEN, Donal P.. Imperial running dogs or wild geese reporters? Irish journalists in South Africa. Historia [online]. 2013, vol.58, n.1, pp.122-138. ISSN 2309-8392.

In die afgelope tyd het 'n ex nihil ontwikkel, en deels te danke aan die Newspaper and Periodical History Forum of Ireland, 'n besondere belangstelling in die geskiedenis van die Ierse pers. Maar ietwat van 'n lemte bestaan wanneer dit kom by lerse joernaliste wat in the Britse Ryk gewerk het. Die val in twee kategoriee: die wat oorlogskorrespondente was en die wat vir nuus insamelings agentsakppe gewerk het; en die lerse joernaliste wat hulle in die ryk gevestig het. Laasgenoemde was veral talryk in die Britse kolonies in Suid-Afrika en die Boere republieke. Die artikel ondersoek die fenomeen waar nie minder as 40 koerante een of ander tyd 'n lerse redakteur of 'n senior lerse joernalis gehad het. Die artikel ondersoek die redes vir die prominensie van lerse joernaliste, die faktore wat hulle na Suid-Afrika gelok het sowel as die politieke posisie wat hulle ingeneem het. Daar is ook gekyk na die verskille tussen lerse joernaliste in die Kaap, Natal, Transvaal en die Oranje Vrystaat. Die rol van lerse journaliste gedurende die Anglo-Boereoorlog word ook ondersoek.

Keywords : lerse diaspora; joernaliste; media geskiedenis.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License