Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Historia
versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X
Resumen
BERGH, J.S.. A perspective on State President S.J.P. Kruger: Chief Justice J.G. Kotzé's Biographical Memoirs and Reminiscences. Historia [online]. 2013, vol.58, n.1, pp.106-121. ISSN 2309-8392.
As hoofregter van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) vir ongeveer twintig jaar was J.G. Kotzé in deurlopende kontak met Staatspresident S.J.P. Kruger in hierdie tydperk. Sy evaluering van Kruger is deur 'n individu van 'n totaal verskillende kulturele en opvoedkundige agtergrond. Hy beskrywe beide positiewe en negatiewe insidente in sy verhouding met Kruger en verskaf 'n interessante ontleding en beoordeling van Kruger se karakter.
Palabras clave : S.J.P. Kruger; J.G. Kotzé; T.F. Burgers; aanstelling van regters; Nellmapius saak; Hananwa kommando; presidensiele verkiesing; Jameson inval; regs dispuut.