SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 issue1Mapping and promoting South Africa: Barrow and Burchell's rivalry"Discontented scoundrels who crowd the mercantile marine today". Labour relations regimes of the Cape and Ichaboe guano trade, c. 1843-1898 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Historia

On-line version ISSN 2309-8392

Abstract

ASUELIME, Lucky. Uranium politics of gatekeeping: Revisiting the British government's policy vis-à-vis South Africa, 1945-1951. Historia [online]. 2013, vol.58, n.1, pp. 33-50. ISSN 2309-8392.

Die jaar 1945 het die gebruik van kernwapentegnologie ingelui, wat sowel 'n einde as 'n begin verseker het van twee wêreldwye, maar ongelyksoortige oorloë: die Tweede Wêreldoorlog en die Koue Oorlog onderskeidelik. Dit baken die begin af van 'n verskerpte soeke na uraanresidu vir vreedsame en militêre doeleindes deur die hoofrolspelende state in dié oorloë. Daar is gesuggereer dat die Verenigde State staatgemaak het op Britse Gemenebesbande om tussen 1947 en 1951 uraan vanaf Suid-Afrika te verkry. Na raadpleging van veelvoudige argiefbronne in Brittanje, Kanada en Suid-Afrika, voer ek aan dat die vroeëre bewering foutief is. Dit was slegs gedeeltelik waar terwyl Smuts eerste minister van die Unie van Suid- Afrika was en was beslis nie waar na 1948 nie.

Keywords : Gemenebes; uraan; Brittanje; Unie van Suid-Afrika; Verenigde State; atoomverhoudings; Tweede Wêreldoorlog; natuurlike hulpbronne; Jan Smuts regering; Nasionale Party regering.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License