SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número1The learning curve in the South African War: Soldiers' perspectivesThe Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind them índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

VIGNE, Randolph. Mapping and promoting South Africa: Barrow and Burchell's rivalry. Historia [online]. 2013, vol.58, n.1, pp.18-32. ISSN 2309-8392.

Barrow se ses jaar aan die Kaap, met vier lang reise, en Burchell's se bykans vuf jaar lange ossewa reistogte het Barrow se Account of Travels autoriteits status gegee met jaloerse aanvalle op die reis boeke en karate van mede-reisgers. Dit het ingesluit aanvalle op Burchell, wie as wetenskaplike en karteerder sy meerdere was. Burchell het terug geveg met felle kritiek. Ondanks hul vyandighied het hulle op 'n gedeelde wyse kennis van die binneland wat "die minste bekend was aan Europeers" (Barrow) bekend gestel en sodoende tesame die Zuurveld as 'n plek van vestiging vir die 5 000 werklose immigrante uit Britannje wat deur die 1820 regering landuit gestuur wou word - insluitende die radikales. Burchell het die Zuurveld as 'n demi-paradys voorgehou aan die Arm Wet Kommissie van die parlement en Barrow het dieslfde prentjie voorgehou aan die ministers. Die anti-Xhosa "buffer" was nooit 'n factor nie en die 1834 Rharhabe inval onvoorsien. Barrow, die publieke figuur en uitstaande outeur, se soter het helderder geskyn as die van Burchell, die afgetrede botanis en bevoordeelde van Kew Gardens: laasgenoemde se faam het eers later gekom. Die lang termyn gevolge van hul promosie van die Zuurveld as 'n plek vir nedersetting is nog nie beslis nie.

Palavras-chave : Barrow; Burchell; kaarte; botanisasie; emigrasie; parlement; Zuurveld; droogte; inval; Kew Gardens.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons