SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número2The white concentration camps of the Anglo-Boer War: a debate without endDealing with a hot potato: the commemoration of the 1959 "Potato Boycott" índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

VAN WYK, Jo-Ansie. No nukes in Africa: South Africa, the denuclearisation of Africa and the Pelindaba Treaty. Historia [online]. 2012, vol.57, n.2, pp.263-297. ISSN 2309-8392.

Pogings om Afrika van kernwapens te vrywaar het hul oorsprong in die sestiger jare as 'n reaksie teen Frankryk se kern toetse in die Saharawoestyn en apartheid Suid-Afrika se kernwapen program. Die Organisasie vir Afrika-eenheid het in die middel sestigerjare by die Verenigde Nasies aangesluit om kernwapens uit Afrika te verwyder. Internasionale teenkanting teen apartheid het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse regering toenemend gei'soleer is. Hierdie toestand is vererger namate die omvang van die land se kernwapen program bekend geword het. Teen die einde van die tagtiger jare het die apartheids regering onder leiding van President F.W. de Klerk besluit om die Suid-Afrkaanse kernwapen program te staak en om apartheid af te skaf. Hierdie besluite het die kernontwapening van Afrika versnel. Namate Suid-Afrika se toewyding tot kernontwapening duideliker geword het, is die land by onderhandelinge oor 'n verdrag oor 'n kernwapenvryesone in Afrika betrek. Die verdrag het in Julie 2009 in werking getree met Suid-Afrka as verkose leier van die verdrag se nakomings meganisme. Hiermee het die land se kern diplomasie 'n nuwe fase betree. Hierdie fase bide nuwe uitdagings vir kern nie-proliferasie op die kontinent.

Palavras-chave : Afrika; Afrika-unie; diplomasie; kernwapenvryesone; Organisasie vir Afrika-eenheid; Suid-Afrika; Pelindaba-verdrag.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons