SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    MUSIIWA, Estella. Frances Baard en Helen Joseph se stryd teen apartheid, 1950-1963: 'n Vergelykende analise. Historia [online]. 2012, vol.57, n.1, pp. 66-81. ISSN 0018-229X.

    Die persoonlike narratiewe van vroue vorm die kern van historiese ondersoek in vroue geskiedenis. Dit is die geval ondanks die feit dat die kategorie "vroue" gekontesteer en geherdefineer is op verskillende vlakke in verskillende kulture. Die artikel gee 'n algemene oorsig van die moontlikhede en probleme van autobiografeë en lewensgeskiedenisse as 'n metodologie by die skryf van vergelykende politieke geskiedenis van vroue. Hier word geargumenteer dat die verskille in die "ek" waarvan daar gepraat word as 'n retroperspektiewe produk van lewensgeskiedenisse, en die "ek" wat namens die self praat as 'n retroperspektiewe kumulatiewe ondervidning in autobiografeë 'n invloed het op die tipe kennis wat skrywers produseer in vergelykende politieke geskiedenisse van vroue. Dit is noodsaaklik om kennis te neem van die feit dat alhoewel dit moontlik is om die grense te versag en vergelykings te tref rakende die ervaringe van vroue, die aard van die kennis wat geproduseer word deur die gebruik van verskillende persoonlike narratiewe 'n invloed het op die vlak waar sulke ooreenstemmende ervaringe plaasvind.

    Palabras llave : lewensgeskiedenisse; autobiografieë; gender; vroue metodologie; Helen Joseph; Frances Baard; apartheid.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · pdf en Inglés