SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número1White farmers and African labourers in the pre-industrial TransvaalTrickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communities índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

KEARNEY, Brian. "Hou jou dorp skoon en gesond": Die inspekteur van steurnisse: 'n narrasie van kultuur en santitasie in negentiende eeuse Durban. Historia [online]. 2012, vol.57, n.1, pp.42-65. ISSN 2309-8392.

In die negentiende-eeuse koloniale dorp, Durban, het die ontwikkelende Britse sanitasiekultuur lynreg gebots met die diverse sieninge van ander groepe in die proses van verstedeliking. Die "Inspekteur van Verontreiniging" en die Munisipale Sanitêre Komitee het 'n betekenisvolle rol in hierdie konteks gespeel en moes 'n verskeidenheid van omgewings-probleme hanteer. Sommige, soos oor-besette krotbuurte, het vêrreikende gevolge gehad: 'n Formele segregasie beleid. Die Inspekteurs was ook gemoeid met verskeie ander stoornisse: die behoefte aan higiëne; leeglêers en tog-arbeiders; barakke en kampongs en geboue-inspeksie. Hulle het 'n belangrike rol vervul in die ontwikkeling en verfyning van stedelike dienste soos die nagvuil stelsel en die vervaardiging van misstof vir bemesting.

Palabras clave : Durban; "Inspekteur van Verontreiniging"; Sanitêre Komitee; siektes; oor-besetting; armoede; segregasie; lokasies; openbare stoornisse; bou-inspekteurs; versameling en behandeling van nagvuil (sanitêre afval); afval-verwydering.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons