SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 número1White farmers and African labourers in the pre-industrial Transvaal índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

GROENEWALD, Gerald. "More comfort, better prosperity, and greater advantage": Free burghers, alcohol retail and the VOC authorities at the Cape of Good Hope, 1652-1680. Historia [online]. 2012, vol.57, n.1, pp.01-21. ISSN 2309-8392.

Ná 1680 is die drankkleinhandel aan die Kaap de Goede Hoop beheer deur 'n pagstelsel waarvolgens vryburgers kon meeding vir die reg om 'n sekere soort drank in 'n gegewe area te verkoop. Op hierdie wyse het die VOC seker gebly van 'n waardevolle direkte bron van inkomste. Hierdie pagstelsel het egter nie vanaf die stigting van 'n VOC-pos in 1652 bestaan nie, maar het 'n moeilike en komplekse ontwikkeling vóór 1680 beleef. Hierdie artikel gaan dié ontwikkeling na, en toon aan hoe dit verbonde was aan veranderende idees omtrent die rol van vryburgers in die jong kolonie, hul ekonomiese omstandighede, en hul verhouding met die VOC-gesag. Daar word betoog dat die sisteem van drankkleinhandel wat in 1680 tot stand gekom het, 'n oorwinning vir vryburger-belange verteenwoordig, en dat hierdie ontwikkeling demonstreer hoe nou plaaslike politieke en ekonomiese belange gekoppel was aan die veranderende lot van die VOC in 'n wyer konteks.

Palavras-chave : drankkleinhandel; hawestede; Indiese Oseaan; Kaap de Goede Hoop; koloniale identiteit; koloniale politiek; Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie (VOC); ondernemerskap; sakegeskiedenis; vryburgers.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons