SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

CHRISTOPHER, A.J.. Die Unie van Suid-Afrika sensusse: 'n onvolledige rekord. Historia [online]. 2011, vol.56, n.2, pp.01-18. ISSN 2309-8392.

OPSOMMING Sensusse verteenwoordig 'n groot regerings onderneming om nuttige inligting in te samel oor die bevolking van die land om die administrasie by te staan. Met die vestiging van die Unie van Suid-Afrika was dit nodig vir die skepping van 'n nuwe geïntegreerde sensus stelsel. Aanvanklik was koloniale presedente gevolg, maar die kenmerkende eienskappe, veral die rasse-vooroordeel in statistiek versameling en verslagdoening het later ingedring. Die twee wêreldoorloë en die depressie het ook 'n negatiewe uitwerking op die uitvoer van die sensusse en die tabulering en publikasie van die uitslae gehad. Inderdaad vier van die tien Unie sensusse beskryf slegs die wit deel van die bevolking, terwyl baie van die versamelde data was nooit getabuleer en gepubliseer nie. Buitendien, ná die eerste sensus in 1911, was veelsoortige vraelyste aan verskillende rassegroepe gegee, en die meeste van die statistieke wat vir die meerderheid van die bevolking ingepalm was, het slegs in kort, afsonderlike verslae of opsomming tabelle beland. Die sensusse, is dus nie omvattende nie en die inligting is nie vergelykbaar van die hele bevolking nie en dus het dit gelei tot groot leemtes in die statistiese rekord van die Unie-tydperk.

Palavras-chave : Suid-Afrika; Statebond; heerskappy; administrasie; afbakening; klassifikasie; tabelle; sensus; vraelyste; inligting en statistieke; bevolking; demografie; identiteit; ras; godsdiens; nasie; nasionaliteit; ouderdomme; beroepe.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons