SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número1Moulding volksmoeders or volks enemies? Female students at the University of Pretoria, 1920-1970The periodisation of South African History in recent overviews índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392

Resumo

THOMPSON, P.S.. Die Natalse tuisfront en die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918). Historia [online]. 2011, vol.56, n.1, pp. 101-137. ISSN 2309-8392.

Die Eerste Wêreldoorlog in Suid-Afrika het relatief min aandag ontvang. 'n Opname van boeke hanteer min of meer met die stryd, maar bykans is niks geskryf oor die "tuis front" nie. Hierdie artikel poog om gedeeltelik die wanbalans reg te stel deur te fokus op die tuisfront in die provinsie van Natal. In die opsig word twee aspekte ondersoek. Eerstens, bied dit 'n verhaal aan van tuisfront bedrywighede. Dit begin met die gewilde reaksie van die uitbreek van die oorlog, en gaan verder oor fondsinsameling en werwings aktiwiteite, die instandhouding van moraal teen oorlog vermoeidheid, en ten slotte, 'n vreugdevolle omhelsing van vrede. Die tesis is dat die imperiaal, Engels-sprekende dele (Europees en Asiatiese) van die bevolking die oorlog werklik geondersteun het (Afrikaners en Afrikane was grootliks onverskillig of vyandig) en dat die Britse setlaar élite gewillig was om verantwoordelik te wees vir die plaaslike steun in die opsig. Tweedens, die artikel verteenwoordig 'n berekening van die bestaande literatuur oor die onderwerp. Dit is historiografies belangrik en op die vooraand van die eeufees stel dit 'n benadering bekend van hoe om toekomstige navorsing en die skryf oor Suid-Afrika in die oorlog te benader.

Palavras-chave : Suid-Afrika; Natal; Eerste Wêreldoorlog; Groot Oorlog; tuisfront; burgerlike moraal in die oorlog; oorlog fondse en troos; Britse setlaar imperialisme; Suid-Afrikaanse politiek 1914-1918.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License