SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número1The fork in the road? British reactions to the election of an apartheid government in South Africa, May 1948South Africa's revised history curriculum on globalism and national narratives in grade 12 textbooks índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

THOMPSON, P.S.. Die Natalse tuisfront en die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918). Historia [online]. 2011, vol.56, n.1, pp.101-137. ISSN 2309-8392.

Die Eerste Wêreldoorlog in Suid-Afrika het relatief min aandag ontvang. 'n Opname van boeke hanteer min of meer met die stryd, maar bykans is niks geskryf oor die "tuis front" nie. Hierdie artikel poog om gedeeltelik die wanbalans reg te stel deur te fokus op die tuisfront in die provinsie van Natal. In die opsig word twee aspekte ondersoek. Eerstens, bied dit 'n verhaal aan van tuisfront bedrywighede. Dit begin met die gewilde reaksie van die uitbreek van die oorlog, en gaan verder oor fondsinsameling en werwings aktiwiteite, die instandhouding van moraal teen oorlog vermoeidheid, en ten slotte, 'n vreugdevolle omhelsing van vrede. Die tesis is dat die imperiaal, Engels-sprekende dele (Europees en Asiatiese) van die bevolking die oorlog werklik geondersteun het (Afrikaners en Afrikane was grootliks onverskillig of vyandig) en dat die Britse setlaar élite gewillig was om verantwoordelik te wees vir die plaaslike steun in die opsig. Tweedens, die artikel verteenwoordig 'n berekening van die bestaande literatuur oor die onderwerp. Dit is historiografies belangrik en op die vooraand van die eeufees stel dit 'n benadering bekend van hoe om toekomstige navorsing en die skryf oor Suid-Afrika in die oorlog te benader.

Palabras clave : Suid-Afrika; Natal; Eerste Wêreldoorlog; Groot Oorlog; tuisfront; burgerlike moraal in die oorlog; oorlog fondse en troos; Britse setlaar imperialisme; Suid-Afrikaanse politiek 1914-1918.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons