SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número1Trickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communitiesComparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

VAN DER MERWE, Ria. Vorming van volksmoders of volksverraaiers? Vroulike studente aan die Universiteit van Pretoria, 1920-1970. Historia [online]. 2011, vol.56, n.1, pp.77-100. ISSN 2309-8392.

Een van die steutelelemente wat nasionalistiese ideologieë die afgelope twee eeue as 'n mobiliserende krag gebruik, is die volksmoeder ideaal. Van vroue is verwag om moeders, nie net van hulle eie families te wees nie, maar ook van die groter familie, naamlik die nasie. In Afrikaner nasionalisme het dit neerslag gevind in die volksmoeder ideaal. In 'n tydperk van geweldige veranderings, waartydens die aantal arm-blankes drasties vermeerder het, moes die Afrikaner vrou beide die middelpunt van die huishouding en die primêre verenigende en opbouende krag van die Afrikaner gemeenskap wees. Hierdie artikel gee 'n oorsig van die ontstaan van die volksmoeder konsep en navorsing wat reeds daaroor gedoen is. Die tersiêre opleding van vroue, spesifiek aan die Universiteit van Pretoria (UP), is ook bespreek. Die verskillende akademiese dissiplines wat ontwikkeld is om Afrikaner dogters in staat te stel om aan die nasionalistiese ideaal van die volksmoeder te voldoen, is bespreek, asook ander meganismes wat deur universiteisowerhede daar gestel is om die goeie reputasie van Afrikaner dogters te beveilig. Verder word die feit oorweeg dat Afrikaner vroue weg beweeg het van hulle toegekende rol en plek in die samelewing, en 'n invloed gehad het op die ondermyning van Afrikaner nasionalistiese ideale.

Palavras-chave : volksmoeder; Afrikaner nasionalisme; Transvaal Universiteitskollege; Universiteit van Pretoria; "Voortrekker Universiteit"; Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF); Departement Maatskaplike Werk; Huishoudkunde; Verpleegkunde; universiteitskoshuise; gender.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons