SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número1The learning curve in the South African War: Soldiers' perspectivesThe Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind them índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

MUFUZI, Friday. Die stigting van die Livingstone Museum en sy rol in koloniale Zambië, 1934-1964. Historia [online]. 2011, vol.56, n.1, pp.26-41. ISSN 2309-8392.

Terwyl party museums in Afrika gestig was deur geleerdes en kenners, was ander soos die Livingstone Museum, voorheen geken as die Rhodes-Livingstone Museum, gestig deur koloniale beamptes. Hierdie artikel ondersoek die faktore wat gelei het tot die stigting van die Livingstone Museum. Dit ondersoek ook die ontwikkeling en die rol wat dit gespeel het om die staat se agenda uit te voer vanaf 1934 tot 1964. Hierdie artikel redeneer dat dit van die museum verwag was om kennis van die Afrika manier van lewe te voorskyn te bring om die konflik van twee verskillende kulture (die Afrika en Europese kultuur) te verminder want die Europese setlaars en die koloniale staatsamptenare het die landstreek se natuurlikebronne uitgebuit. Onderandere, die gebruik van die museum se permanente vertonings wat gemonteer was in 1934, 1936 en die tydelike vertoning wat gemonteer was in 1955 om'n eeufeest te herdenk sedert die Skotse sendeling-ondekker, David Livingstone, die Victoria Watervalle waargeneem het. Hierdie artikel redeneer dat gedurende koloniale Zambia, die museum vertonings van Afrikaanse materiele kultuur vertoon het om vir die res van die wêreld te wys dat die Europese kultuur meer hoogagtig was in vergelyking met die van Afrikane. Dus, neem hierdie artikel 'n posisie in dat die museum gestig was vir die rede om koloniale regering te wettig. Die koloniale beamptes het geglo dat dit noodsaaklik was sodat die efek van sivilisasie deur die Europese kultuur gebruik kan word om die Afrikaan te red van hulle "primitewe" manier van lewe.

Palavras-chave : Noord Rhodesia; Zambia; Livingstone Gedenkteken Museum; Rhodes-Livingstone Museum; Livingstone Museum; Afrikaanse meteriale kultuur; Europese kultuur; wit setlaars; koloniale staatsamptenare; tydlike vertonings; permanente vertonings; Jan van Riebeeck Eeufees Vertoning; Rhodes Eeufees Vertoning; David Livingstone Eeufees Vertoning; Desmond Clark; David Livingstone; Cecil John Rhodes.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons