SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número1White farmers and African labourers in the pre-industrial Transvaal índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

LIMB, Peter. Terrence Ranger, Afrika studies en die Suid-Afrikaanse historiografie. Historia [online]. 2011, vol.56, n.1, pp.01-25. ISSN 2309-8392.

Terence Ranger se invloed op Afrika historiografie en oor verskeie subgenres van die dissipline is ontsaglik, indien nie onbetwisbaar. Sy beduidende werk sluit in stedelik en landelike geskiedenis, staatkundige geskiedenis (insluitende regmatigheid, patriotisme/nasionalisme, weerstand en aanpassing) sowel as sosiale en politiese biografie tot godsdiens en geestelikheid, kultuur, tradisies, omgewing en landskap, menseregte, en geweld. Hierdie kategorieë het gehelp dat hy Afrikaanse agentuur 'n sine qua non vir geskiedkundiges gemaak het. Sy invloed is mees bekend in Zimbabwiese en wyer Afrika historiografie, maar wat van sy invloed suid van die Limpopo? Hoe het die studie en onderrig van Afrika geskiedenis in Suid-Afrika op Ranger se oeuvre instelling gemaak; hoe het hy Suid-Afrikanse geskiedkundiges beinvloed? Ek gebruik kontempôrere werke van Suid-Afrikanse geskiedkundiges van die laat 1960s tot die 2000s sowel as onlangse evaluerings van Ranger se erfenis deur 'n selektiewe groep van hierdie geskiedkundiges (en Zimbabwiese geskiedkundiges in Suid-Afrika) om die invloed van Suid-Afrikaanse historiografie op dié reus van Afrika geskiedenis te skat. Die mees volhoubare kritiek het van die Suid-Afrikanse geskiedkundiges gekom oor die geskiedenis van nasionalisme wat geassosieer is met Ranger. Ek verhaal en analiseer van Ranger se beperkte maar deurdringende intervensies op Suid-Afrika.

Palavras-chave : Terence Ranger; historiografie; Suid-Afrika; Zimbabwe; Afrika Geskiedenis; geskiedkundiges; nasionalisme; kultuur; agentskap; Afrika Studies; Geskiedenis onderrig.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons