SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número2The Congregational Church in Uitenhage and the Group Areas Act índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

VANDENBERGH, Stefanie. "Die verhaal van 'n siekte": Afrika-perdesiekte en die direkte invloed daarvan op die noodsaaklike ontwikkeling van veeartsenykunde in Suid-Afrika vanaf ongeveer die 1890's tot die 1920's. Historia [online]. 2010, vol.55, n.2, pp.243-262. ISSN 2309-8392.

Voor die vroeë twintigste eeu was veeartsenykunde in Suid-Afrika onderontwikkel. Perde was in daardie stadium van deurslaggewende belang vir die land se (ekonomiese) ontwikkeling. Die gesondheid van hierdie diere was dus baie belangrik in Suid-Afrika aangesien enige perdesiekte 'n groot impak op die land se vooruitgang gehad het. 'n Studie van Afrika-perdesiekte gaan daarom nie net oor siek of dooie perde nie; dit strek verder as die voor die hand liggende feite en belig die vele sosiale implikasies van 'n dieresiekte. Afrika-perdesiekte kom in Suid-Afrika voor reeds sedert die eerste perde saam met Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het, en dit is vandag steeds 'n baie algemene siekte onder perde. Weens die hoë voorkoms daarvan het Afrika-perdesiekte 'n impak wat veel verder strek as die ekonomiese ontwikkeling van die land.

Palavras-chave : Afrika-perdesiekte; ontwikkeling van veeartsenykunde; Arnold Theiler; Duncan Hutcheon; dieresiekte; runderpes; koloniale veeartse; Wet op Aansteeklike Siektes; Departement van Landbou; Louis Botha; Onderstepoort.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons