SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número2The Congregational Church in Uitenhage and the Group Areas Act índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

VANDENBERGH, Stefanie. "Die verhaal van 'n siekte": Afrika-perdesiekte en die direkte invloed daarvan op die noodsaaklike ontwikkeling van veeartsenykunde in Suid-Afrika vanaf ongeveer die 1890's tot die 1920's. Historia [online]. 2010, vol.55, n.2, pp.243-262. ISSN 2309-8392.

Voor die vroeë twintigste eeu was veeartsenykunde in Suid-Afrika onderontwikkel. Perde was in daardie stadium van deurslaggewende belang vir die land se (ekonomiese) ontwikkeling. Die gesondheid van hierdie diere was dus baie belangrik in Suid-Afrika aangesien enige perdesiekte 'n groot impak op die land se vooruitgang gehad het. 'n Studie van Afrika-perdesiekte gaan daarom nie net oor siek of dooie perde nie; dit strek verder as die voor die hand liggende feite en belig die vele sosiale implikasies van 'n dieresiekte. Afrika-perdesiekte kom in Suid-Afrika voor reeds sedert die eerste perde saam met Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het, en dit is vandag steeds 'n baie algemene siekte onder perde. Weens die hoë voorkoms daarvan het Afrika-perdesiekte 'n impak wat veel verder strek as die ekonomiese ontwikkeling van die land.

Palabras clave : Afrika-perdesiekte; ontwikkeling van veeartsenykunde; Arnold Theiler; Duncan Hutcheon; dieresiekte; runderpes; koloniale veeartse; Wet op Aansteeklike Siektes; Departement van Landbou; Louis Botha; Onderstepoort.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons