SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 issue2The Congregational Church in Uitenhage and the Group Areas Act author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

VANDENBERGH, Stefanie. "Die verhaal van 'n siekte": Afrika-perdesiekte en die direkte invloed daarvan op die noodsaaklike ontwikkeling van veeartsenykunde in Suid-Afrika vanaf ongeveer die 1890's tot die 1920's. Historia [online]. 2010, vol.55, n.2, pp.243-262. ISSN 2309-8392.

Voor die vroeë twintigste eeu was veeartsenykunde in Suid-Afrika onderontwikkel. Perde was in daardie stadium van deurslaggewende belang vir die land se (ekonomiese) ontwikkeling. Die gesondheid van hierdie diere was dus baie belangrik in Suid-Afrika aangesien enige perdesiekte 'n groot impak op die land se vooruitgang gehad het. 'n Studie van Afrika-perdesiekte gaan daarom nie net oor siek of dooie perde nie; dit strek verder as die voor die hand liggende feite en belig die vele sosiale implikasies van 'n dieresiekte. Afrika-perdesiekte kom in Suid-Afrika voor reeds sedert die eerste perde saam met Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het, en dit is vandag steeds 'n baie algemene siekte onder perde. Weens die hoë voorkoms daarvan het Afrika-perdesiekte 'n impak wat veel verder strek as die ekonomiese ontwikkeling van die land.

Keywords : Afrika-perdesiekte; ontwikkeling van veeartsenykunde; Arnold Theiler; Duncan Hutcheon; dieresiekte; runderpes; koloniale veeartse; Wet op Aansteeklike Siektes; Departement van Landbou; Louis Botha; Onderstepoort.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License