SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número2The role of the South African business community regarding political mobilisation in the run-up to a new South Africa, 1980-1992"The story of a disease": African horsesickness and its direct influence on the necessary development of veterinary science in South Africa c. 1890s-1920s índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

TERBLANCHE, H.O.. Die Congregational Kerk in Uitenhage en die Groepsgebiedewet. Historia [online]. 2010, vol.55, n.2, pp.226-242. ISSN 2309-8392.

Die bruin mense het die Groepsgebiedewet beskou as 'n wet van geweld, 'n wet van onteiening en 'n onregverdige wet. Hierdie artikel fokus op twee kerkgemeenskappe in Uitenhage, die Rose Lane Congregational Kerk (gestig in 1828) en die Dale Street Congregational Kerk (gestig in 1896). Beide hierdie gemeentes is vernietig omdat hulle geïsoleerde kleurling eiendom in 'n geproklameerde wit groepsgebied was. Hierdie hegte gemeenskappe is met dwang verskuif van die historiese hart van Uitenhage na nuwe bruin woonbuurte aan die buitewyke van die dorp. In 1968 is die bruin mense, wat almal eiendom besit het, van Naabosch verskuif. In 1975 is al die eiendom van die Rose Lane Kerk verkoop omdat dit in "'n geproklameerde gebied" geleë was. Al die bestaande geboue (kerk, skool en pastorie) is daarna gesloop. Die twee pastorieë, skool- en kerkgebou van die Dale Street Kerk is ook gesloop. Eerw. Allan Hendrickse, wat Dale Street 35-jaar lank as predikant gedien het, was bereid om te vergewe, maar kon nie vergeet wat met hulle kerkeiendomme gebeur het nie.

Palavras-chave : Bruin mense; Driekamerparlement; eerw. Allan Hendrickse; Groepsgebiedewet; Rose Lane en Dale Street Congregational Kerk; Uitenhage.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons