SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número1Comparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920Life on the fringes: the role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering teachers índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

VAN EEDEN, Elize S.. Die hersiene Suid-Afrikaanse geskiedeniskurrikulum oor globalisme en nasion ale vertellinge in die jongste graad 12-skoolhandboeke. Historia [online]. 2010, vol.55, n.1, pp.110-124. ISSN 2309-8392.

Ten aanvang van die een-en-twintigste eeu is 'n wereldwye tendens van verandering binne die onderrig van Geskiedenis as vakldissipline opgemerk deurdat 'n aantal hersiene geskiedeniskurrikula bekend gestel is. Hierdie tendens was ewe sigbaar in die Verdere Onderwys en Opleidingsfase (VOO) van Suid-Afrika veral in die ontwikkeling van nuwe geskiedenishandboeke vir gebruik in skole. Hierdie tendens het saamgeval met 'n fase van onderwystransformasie, veral nadat die African National Congress (ANC) vanaf 1994 as leidende politieke party die regeringsbestuur oorgeneem het. Na 16 jaar het hierdie gebeurtenis en onderwysgerigte veranderinge ook 'n sigbare uitwerking op die benadering tot die onderrig van Geskiedenis gehad. Dit is onder meer sigbaar in die hersiene VOO-Geskiedeniskurrikulum en in die handboeke wat in die afgelope jare ontwikkel is. In hierdie artikel word kortliks gefokus op die algemene benadering van globalisme en nasionale vertellinge as temas (soos in die hersiene Geskiedeniskurrikulum op graad 12-vlak) in die jongste skoolhandboeke. Dit is dan hoofsaaklik veronderstel om 'n voortydige debat te wees oor besorgdhede daarin vervat, en die wyse van hantering van hierdie temas in die graad 12 Geskiedenishandboeke vir wanneer dit wei in die toekoms aktief as deel van die onderrig-en assesseringsprogram sal geld.

Palabras clave : Hersiene Geskiedeniskurrikulum vir Suid-Afrika; globalisme; nasionale vertellinge; graad 12; geskiedenis skoolhandboeke; globalisering; transkontinentale tendense; geskiedeniskurrikulumontwikkeling; kurrikulum transformasie; uitkomsgerigte onderwys; assessering in geskiedenis; Kader Asmal; inklusiewe geskiedenis.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons