SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número1Trickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communitiesComparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840-1920 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

WADDY, Nicholas L.. Die vurk in die pad? Britse reaksies op die verkiesing van 'n apartheidregering in Suid-Afrika, Mei 1948. Historia [online]. 2010, vol.55, n.1, pp.78-89. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel is ' n indiepte ondersoek van die reaksie van die Britse regering en die Britse pers op die verkiesing van 'n Nasionale Party en apartheidsregering in SuidAfrika in Mei 1948. Die konvensionele standpunt -dat die verkiesing van 1948 ' n "keerpunt" in Suid-Afrikaanse geskiedenis en Anglo-Suid-Afrikaanse verhoudinge verteenwoordig -word verwerp. In teensteliing, dit blyk dat die Britte, alhoewel hul feitlik eenvormig vir veldmaarskalk Smuts bewonder het en Afrikaner-nasionaliste gewantrou het, van mening was dat die uitslag van die 1948 verkiesing nie 'n fundamentele verskuiwing was nie. Daar was 'n wydverspreide siening in Brittanje en Suid-Afrika dat Smuts en die Verenigde Party spoedig weer in beheer sou wees and dat apartheid ' n onuitvoerbare politieke verleentheid vir die Nasionaliste sou wees. Eers na Smuts se dood in 1950 en na die verdere verstewiging van NP politieke beheer het die Britte begin aanvaar dat die herstel van ' n matige progressiewe en proBritse bewind in Suid-Afrika nie sou plaasvind nie.

Palavras-chave : Nasionale Party; Verenigde Party; Groot Brittanje; Suid-Afrika; parlement; Jan Smuts; D.F. Malan; apartheid; segregasie; internasionale verhoudinge; 1948 algemene verkiesing; Sir Evelyn Baring; Patrick Gordon Walker; republikanisme; Statebond; Volksraad; Afrikanerparty; Jan Hofmeyr.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons