SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Historia

Print version ISSN 0018-229X

Abstract

PIETERSE, Jimmy. Truukster-trope: vroulike storievertelling en die her-verbeelding van sosiale ordes in vier negentiende-eeuse suider-Afrikaanse gemeenskappe. Historia [online]. 2010, vol.55, n.1, pp. 55-77. ISSN 0018-229X.

Negentiende-eeuse suider-Afrikaanse vroue het stories, veral stories waarin truuksters die hoofkarakters gespeel het, gebruik om sin te maak van vinnig-veranderende sosiale en politieke ordes, en gereeld ook om dit te kritiseer. Die stories wat hulle vertel het, verteenwoordig onderbenutte geskiedkundige bronne. In hierdie artikel maak ek gebruik van vier negentiende-eeuse bundels, saamgestel deur mans wat hulle in sendingwerk gebesig het, om hierdie punte te ondersoek. Ek argumenteer dat hierdie stories die manier waarop ons etniese-en gender-identiteitsformasie verstaan, kompliseer, en nuwe lig mag werp op die wyses waarop daar aan sosiale reproduksie in tye van sosiale wanorde gedink word.

Keywords : Volksverhale; truuksters; kanibalisme; vroue; gender; etnlsltelt; negentiende eeu; suidelike Afrika; sosiale reproduksie; verwantskap; mondelingse oorvertellings; isiZulu; isiXhosa; Baronga; BaSotho.

        · abstract in English     · text in English     · pdf in English