SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

LAMBERT, John. Die behoud van 'n Britse lewenswyse: Engelssprekende Suid-Afrikaners se patriotiese, kulturele en liefdadigheidsverenigings. Historia [online]. 2009, vol.54, n.2, pp.55-76. ISSN 2309-8392.

As deel van voortgesette navorsing oor die geskiedenis van wit, Engelssprekende Suid-Afrikaners, ondersoek hierdie artikel die rol wat 'n aantal patriotiese, kulturele en liefdadigheidsverenigings in die negentiende en twintigste eeu in die lewens van Engelssprekendes gespeel het. Die meeste van hierdie verenigings is uit die Verenigde Koninkryk of Kanada na Suid-Afrika oorgeplant, en hulle fondasies was deeglik in die Britse en imperiale etos gevestig - 'n kenmerkende eienskap van die groep. Die artikel ondersoek die stigting en groei van die verenigings, en dui aan tot watter mate hulle gedurende die jare van Britse oppergesag oor die sub-kontinent, asook gedurende krisistye soos die twee Wêreldoorloë, gedy het. Dit ondersoek dan ook redes waarom lidmaatskap van die verenigings van die middel van die twintigste eeu afgeneem het.

Palabras clave : British Empire Service League; Britsheid; broederskap; Caledoniese Verenigings; Eerste Wêreldoorlog; Engelssprekende Suid-Afrikaners; Guild of Loyal Women; imperialisme; kultuur; liefdadigheid; MOTH's; patriotiese; kulturele en liefdadigheidsorganisasies; patriotisme; Protestantisme; Sons of England; sport; Suid-Afrikanisme; Tweede Wêreldoorlog; Vrymesselaars.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons