SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

LAMBERT, John. Die behoud van 'n Britse lewenswyse: Engelssprekende Suid-Afrikaners se patriotiese, kulturele en liefdadigheidsverenigings. Historia [online]. 2009, vol.54, n.2, pp.55-76. ISSN 2309-8392.

As deel van voortgesette navorsing oor die geskiedenis van wit, Engelssprekende Suid-Afrikaners, ondersoek hierdie artikel die rol wat 'n aantal patriotiese, kulturele en liefdadigheidsverenigings in die negentiende en twintigste eeu in die lewens van Engelssprekendes gespeel het. Die meeste van hierdie verenigings is uit die Verenigde Koninkryk of Kanada na Suid-Afrika oorgeplant, en hulle fondasies was deeglik in die Britse en imperiale etos gevestig - 'n kenmerkende eienskap van die groep. Die artikel ondersoek die stigting en groei van die verenigings, en dui aan tot watter mate hulle gedurende die jare van Britse oppergesag oor die sub-kontinent, asook gedurende krisistye soos die twee Wêreldoorloë, gedy het. Dit ondersoek dan ook redes waarom lidmaatskap van die verenigings van die middel van die twintigste eeu afgeneem het.

Keywords : British Empire Service League; Britsheid; broederskap; Caledoniese Verenigings; Eerste Wêreldoorlog; Engelssprekende Suid-Afrikaners; Guild of Loyal Women; imperialisme; kultuur; liefdadigheid; MOTH's; patriotiese; kulturele en liefdadigheidsorganisasies; patriotisme; Protestantisme; Sons of England; sport; Suid-Afrikanisme; Tweede Wêreldoorlog; Vrymesselaars.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License