SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número1Challenges and obstacles in early HIV and AIDS education in South Africa, 1989-1994 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

ATKINSON, Doreen. Patriarchalism and paternalism in South African "Native Administration" in the 1950sPatriargisme en Paternalisme in Suid-Afrikaanse "Naturelle-Administrasie" in die 1950's. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.262-280. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel bespreek die normatiewe aspekte van stedelike administrasie in Suid-Afrika in die 1950's, met spesifieke verwysing na die administrasie van die stedelike swart bevolking. Dit bewys dat 'n patriargale etiek bestaan het, en dat dit die normatiewe konteks vir blanke amptenare se paternalistiese houding was. Nogtans was die patriargale etos baie dubbelsinnig, omdat die politieke toekoms van stedelike swartes onduidelik was. Sekere amptenare het geglo dat stedelike swartes altyd onderdanig sal bly, terwyl ander geglo het dat swartes mettertyd gelyke politieke status binne 'n moderne samelewing sou bereik. Hierdie teenstrydighede was problematies vir die ontwerp van stedelike beleid, en het gelei tot voortdurende verwarring en debattering oor die mees geskikte administratiewe stelsels.

Palabras clave : 1950's; apartheid; swart administrasie; Doktor Language; Sittlichkeit; IANA; ongelykheid; lokasies; munisipale administrasie; munisipale amptenare; naturelle-administrasie; Naturelle Adviesrade; Departement Naturelle Administrasie; paternalisme; patriargie; regte; segregasie; swart woonbuurte; stedelike regering.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons