SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

MUKHERJI, Partha Nath. Die Universele in die Besondere: Die universalisering van sosiale wetenskappe. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.129-146. ISSN 2309-8392.

Twee epistemologiese vrae met betrekking tot die universalisering van die sosiale wetenskappe word in hierdie artikel gevra. In die eerste plek kan aanvaar word dat die sosiale wetenskappe wat in die Weste ontstaan het, inheems aan die Weste is, maar is hulle noodwendig van universele waarde vir die res? In die tweede plek, kan die universele altyd die besondere verduidelik, tensy die universele in die besondere bydra tot die konstruksie van die universele? 'n Argument is te make vir die inheemsing - teenoor die parogialisasie - van die sosiale wetenskappe in die nie-Westerse wêreld vir die bereiking van die doelwit van die universalisering van die sosiale wetenskappe. Die wyse waarop dit bereik kan word, is om navorsing te ontwerp wat buite die konteks daarvan kan veralgemeen. Inheems-ontwerpte navorsing moet homself bevry van die "gevange gees" sindroom en die "logika van die ondersoek" volg, aangedryf deur teoreties-metodologiese nougesetheid. Hierdie argument word geïllustreer aan die hand van 'n kritiese ontleding van die betekenis van die konsepte en teorieë van Westerse "moderniteit" en "multikulturalisme" in die Indiese, Suid-Asiese konteks.

Keywords : Assimilasie; Eurosentrisme; gemeenskaplike welsyn; gemeenskapsontwikkeling; gevange gees; globalisasie; hulpmiddels; inheemsheid; integrasie; multikulturalisme; nasiestaat; panchayati raj; paradigmas; parogialisme; pluralisme; tradisie; universalisme; utopisties; veralgemening; Westerse moderniteit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License