SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Resumo

GUHA, Ramachandra. Die Uitdaging van Kontemporêre Geskiedenis. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.112-128. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel ondersoek en betreur 'n paradoks, naamlik dat hoewel Indië die mees interessante land in die wêreld mag wees, ons so bitter min van die geskiedenis daarvan as n onafhanklike nasie weet. Die artikel identifiseer die struikelblokke wat bestaan ten opsigte van die skryf van kontemporêre geskiedenis en dui verder ook aan hoe dit oorkom kan word. Dit stel belangrike temas vir navorsing voor - insluitend die geskiedenis van state, die geskiedenis van instellings, asook die biografieë van skrywers en aktiviste. Ten slotte stel die artikel voor dat aangesien die studie van kolonialisme verminderde opbrengste lewer, eietydse geskiedenis dalk 'n "groei-area" van die toekoms mag, of selfs moet word.

Palavras-chave : Argiewe; biografie; historiese bronne; Indiese historiografie; Indiese nasionalisme; Indiese onafhanklikheid; kontemporêre geskiedenis; mondelinge geskiedenis; post-onafhanklikheidsgeskiedenis.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons