SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue1Renaissances, African and modern: Gandhi as a resource?The universal in the particular: Universalising social science - Comparative possibilities author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

GUHA, Ramachandra. Die Uitdaging van Kontemporêre Geskiedenis. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.112-128. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel ondersoek en betreur 'n paradoks, naamlik dat hoewel Indië die mees interessante land in die wêreld mag wees, ons so bitter min van die geskiedenis daarvan as n onafhanklike nasie weet. Die artikel identifiseer die struikelblokke wat bestaan ten opsigte van die skryf van kontemporêre geskiedenis en dui verder ook aan hoe dit oorkom kan word. Dit stel belangrike temas vir navorsing voor - insluitend die geskiedenis van state, die geskiedenis van instellings, asook die biografieë van skrywers en aktiviste. Ten slotte stel die artikel voor dat aangesien die studie van kolonialisme verminderde opbrengste lewer, eietydse geskiedenis dalk 'n "groei-area" van die toekoms mag, of selfs moet word.

Keywords : Argiewe; biografie; historiese bronne; Indiese historiografie; Indiese nasionalisme; Indiese onafhanklikheid; kontemporêre geskiedenis; mondelinge geskiedenis; post-onafhanklikheidsgeskiedenis.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License