SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

SOUDIEN, Crain. Renaissances, African and modern: Gandhi as a resource?. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.92-111. ISSN 2309-8392.

Die doel van hierdie artikel is om die betekenis van Gandhi vir die bespreking van die Afrika Renaissance te bepaal. Die artikel begin met die argument dat die kritiese proses van self-refleksie wat in Indië oor die land se verlede as 'n hulpbron vir die voorstelling van sy toekoms begin het, sentraal in die moontlikheid van enige Renaissance in Afrika staan. Dit fokus op Gandhi in terme van wat n ondersoek van sy kernidees ons van n toekomstige post-koloniale Afrika mag vertel. Twee van hierdie idees hou verband met die rol van vroue in die gemeenskap en die gevolglike impak wat hierdie mening op dominante manlike sinnebeelding in koloniale historiografie gevind het. Met die gebruik hiervan, bestudeer die artikel Gandhi, nie om die politieke en strategiese keuses wat hy gemaak het nie, maar ten einde die tipe etiese identiteit of menslikheid wat Gandhi se lewe verteenwoordig, te verstaan.

Palabras clave : Afrika historiografie; Afrika moderniteite; Afrika politiek; Afrika Renaissance; Afrika Studies; Gandhi en Afrika; Gandhi en manlikheid; kulturele studies; post-kolonialisme; Suid-Suid verhoudings.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons